Leon van Nierop 
Duiwelsroos [EPUB ebook] 

支持

’n Orkaan waai privaatspeurder Beer Henning tot op die spogroosplaas Roosbaron. Daar ontdek hy pikswart rose wat ’n dodelike geheim versteek: die duiwelsroos. Hy ontmoet die eksentrieke eienares van die plaas, Mathilda van Eck. Haar sewentienjarige seun Marnus is presies ’n jaar gelede in verdagte omstandighede dood. Sy  huur Beer om uit te vind wat werklik gebeur het. Beer vermoed Marnus is vermoor en dat die motief reg onder sy neus is. En in so ’n geval is die moordenaar daar op die plaas!
 
 

€13.99
支付方式

关于作者

Leon van Nierop is ’n veelbekroonde skrywer, TV-aanbieder, resensent, regisseur, rolprentnavorser, vervaardiger, rubriekskrywer en dosent. Hy het vir 20 jaar rolprentontleding by die Technikon Pretoria aangebied, en was vir vier jaar hoof van die Rolprentakademie by TUT. Hy was volle professor in film aan die universiteit.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 336 ● ISBN 9780624094661 ● 文件大小 0.8 MB ● 出版者 Queillerie ● 发布时间 2023 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 9149464 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

755,463 此类电子书