Pierre du Plessis 
Het ek my geloof verloor? [EPUB ebook] 
‘n Verkenning

支持

Het jy jou geloof verloor? Is daar ander maniere om te dink oor waarheid, God, die Bybel en kerk as die tradisionele manier? Vandag se mense wil nie in belydenisskrifte vir antwoorde krap nie en die kerk beïndruk hulle nie. Hierdie boek is ’n gids op jou geloofsreis. Dit wys dat daar ’n ander manier is om te dink oor geloof, God en godsdiens. Dit is ’n uitnodiging om vrae te vra en te twyfel, te stoei en teen God se bors te slaan. Want Hy is daar en Hy bestaan en Hy het jou oneindig lief.

€9.99
支付方式

关于作者

Pierre du Plessis is die leraars by In Via gemeente in Rondebosch, Kaapstad. Hy is onlangs as leraar in die NG kerk bevestig. Hy dra by tot verskeie blogs en sy praatjies oor kreatiwiteit en hoe om te leef en te werk in ’n vinnig veranderende wêreld is gewild. Hy ontvang die Gerrit Brand-Desmond Tutuprys vir Jesus ruik na mirre en stof.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 184 ● ISBN 9780796322821 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8478626 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

22,802 此类电子书