Richard Brunton 
Die Wonderbaarlike Krag van Seën [EPUB ebook] 

支持

Seën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar.

Wanneer ons seën uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand – en ook onsself – of ʼn situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil hê.

Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te seën sodat lewens en situasies verander. Die krag van seën is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug wil bewerkstellig en gesondheid, sukses en beskerming skenk.

Ontdek in hierdie boekie hoe seën werk en leer om diegene te seën wat jou vloek of seermaak. Leer hoe seën jy jou huweliksmaat, jou kinders, jou huis en jouself, asook jou werkplek, jou land en gemeenskap – en ook vir God Self.

Jy kan jou wêreld verander.

€1.99
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 94 ● ISBN 9780473624941 ● 文件大小 1.4 MB ● 出版者 Richard Brunton Ministries ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8360928 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

141,046 此类电子书