Tanya van Zyl 
Coach jouself vir die lewe [EPUB ebook] 

支持
Coach jouself vir die lewe is geskryf vir mense wat gereed is om ‘n nuwe seisoen in hul lewe aan te pak, maar nie noodwendig weet waar om te begin nie.  Tanya van Zyl begelei die leser, aan die hand van praktiese en toeganklike coaching vrae en wenke, om daardie antwoorde te vind wat lewensveranderende keuses makliker sal maak. As life coach is Tanya ‘n voorstander daarvan dat mense hul lewens deur keuse eerder as toeval, leef. Sy verduidelik die drie fases waaruit die coaching proses bestaan, en hoe lesers hul eie coach vir die lewe kan wees deur te fokus op drie sleutel-aspekte:  §  Lesers se huidige realiteit (Waar is jy nou?) §  Lesers se doelwitte (Waar wil jy graag wees?) §  Lesers se strategieë (Hoe kan jy dit bereik?) Om jou eie coach te wees is nie ‘n eenmalige gebeurtenis nie, maar eerder ‘n nuwe manier van dink oor die lewe, wat enigeen kan aanleer. Lesers van Coach jouself vir die lewe sal vaardighede en strategieë ontwikkel wat hulle sal help om vanuit hul huidige werklikheid, doelgerig vorentoe te beweeg na die verwesenliking van hul drome en ideale.
€9.99
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 128 ● ISBN 9780796315496 ● 文件大小 0.5 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2011 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4742871 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

22,635 此类电子书