Tony Weaver 
Op ‘n stormsee [EPUB ebook] 
Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings

支持

Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei.
Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermoë doen om mense veilig terug te bring.
Die boek bevat 'n versameling stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaanvalle en sinkende vistreilers – dit is die verhaal van die mens se ewige stryd teen die see.

€9.49
支付方式

关于作者

TONY WEAVER is ‘n veteraanjoernalis en voormalige assistent-redakteur van die Cape Times. Hy is ‘n jare lange bewonderaar en vriend van die NSRI.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 英语 ● 格式 EPUB ● 网页 262 ● ISBN 9781868428519 ● 文件大小 5.2 MB ● 出版者 Jonathan Ball ● 市 London ● 国家 GB ● 发布时间 2017 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5394048 ● 复制保护 社会DRM

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

128,632 此类电子书