Vir kinders is die hele wereld ”n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he. In die verblywende kindersboek, die wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel. Elke onderwerp wat jy kan opnoem kan Hudson in ”n drom verander en dit ongelooflik laat klink.
Dit is baie mooi uitgebeeld met waterkleur, dit inspireer kinders om kreatief te wees met gewone voorwerpe om hul.
Wag net en kyk wat doen hy met sy tuisgemaakte dromme! Dit mag dalk die konsert van die eeu wees of op eindig as ”n paar kloppende hoofpyne. Dit maak nie saak wat die uitkomste is nie, dit gaan pret wees.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781507115718 ● Translator Madelyn ● Publisher Babelcube Inc. ● Published 2017 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 4445088 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader