Vir kinders is die hele wereld “n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he. In die verblywende kindersboek, die wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel. Elke onderwerp wat jy kan opnoem kan Hudson in “n drom verander en dit ongelooflik laat klink.
Dit is baie mooi uitgebeeld met waterkleur, dit inspireer kinders om kreatief te wees met gewone voorwerpe om hul.
Wag net en kyk wat doen hy met sy tuisgemaakte dromme! Dit mag dalk die konsert van die eeu wees of op eindig as “n paar kloppende hoofpyne. Dit maak nie saak wat die uitkomste is nie, dit gaan pret wees.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781507115718 ● Übersetzer Madelyn ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2017 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 4445088 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie