Amber Richards 
Die wereld is my drom [EPUB ebook] 

Soporte

Vir kinders is die hele wereld »n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he. In die verblywende kindersboek, die wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel. Elke onderwerp wat jy kan opnoem kan Hudson in »n drom verander en dit ongelooflik laat klink.
Dit is baie mooi uitgebeeld met waterkleur, dit inspireer kinders om kreatief te wees met gewone voorwerpe om hul.
Wag net en kyk wat doen hy met sy tuisgemaakte dromme! Dit mag dalk die konsert van die eeu wees of op eindig as »n paar kloppende hoofpyne. Dit maak nie saak wat die uitkomste is nie, dit gaan pret wees.

€3.86
Métodos de pago
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781507115718 ● Traductor Madelyn ● Editorial Babelcube Inc. ● Publicado 2017 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 4445088 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

92.336 Ebooks en esta categoría