Betsie van Niekerk 
Anderkind [EPUB ebook] 

الدعم

‘n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld kruis hul paaie met oom Andries, ‘n dorpenaar wat ook sy hele gesin verloor het. Tesame met Lya, wat vir Johannes help grootmaak het, durf hulle verskeie aanslae aan – van wilde diere en boewe tot die regering se beleid oor weeskinders en die eienaarskap van plase. 

€7.49
طرق الدفع

عن المؤلف

Betsie van Niekerk (21 Desember 1956, Vredendal) studeer aan die US, waar sy in 1981 ‘n M.A.-graad verwerf. Gedurende haar Honneurs-jaar is sy deel van DJ Opperman se Letterkundige laboratorium.  Sy het die CP Hoogenhout-prys in 1992 ontvang vir Die Rooiberg is hol en ‘n Sanlam-prys in 1996 vir Gamkab. Sy woon tans op Malmesbury.
 

قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 128 ● ISBN 9780624092919 ● حجم الملف 0.2 MB ● الناشر Tafelberg ● نشرت 2021 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 8222470 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

58٬292 كتب إلكترونية في هذه الفئة