Betsie van Niekerk 
Anderkind [EPUB ebook] 

Stöd

’n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld kruis hul paaie met oom Andries, ’n dorpenaar wat ook sy hele gesin verloor het. Tesame met Lya, wat vir Johannes help grootmaak het, durf hulle verskeie aanslae aan – van wilde diere en boewe tot die regering se beleid oor weeskinders en die eienaarskap van plase. 

€7.49
Betalningsmetoder

Om författaren

Betsie van Niekerk (21 Desember 1956, Vredendal) studeer aan die US, waar sy in 1981 ’n M.A.-graad verwerf. Gedurende haar Honneurs-jaar is sy deel van DJ Opperman se Letterkundige laboratorium.  Sy het die CP Hoogenhout-prys in 1992 ontvang vir Die Rooiberg is hol en ’n Sanlam-prys in 1996 vir Gamkab. Sy woon tans op Malmesbury.
 

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 128 ● ISBN 9780624092919 ● Filstorlek 0.2 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2021 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 8222470 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

58 292 E-böcker i denna kategori