Betsie van Niekerk 
Anderkind [EPUB ebook] 

поддержка

‘n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld kruis hul paaie met oom Andries, ‘n dorpenaar wat ook sy hele gesin verloor het. Tesame met Lya, wat vir Johannes help grootmaak het, durf hulle verskeie aanslae aan — van wilde diere en boewe tot die regering se beleid oor weeskinders en die eienaarskap van plase. 

€7.49
Способы оплаты

Об авторе

Betsie van Niekerk (21 Desember 1956, Vredendal) studeer aan die US, waar sy in 1981 ‘n M.A.-graad verwerf. Gedurende haar Honneurs-jaar is sy deel van DJ Opperman se Letterkundige laboratorium.  Sy het die CP Hoogenhout-prys in 1992 ontvang vir Die Rooiberg is hol en ‘n Sanlam-prys in 1996 vir Gamkab. Sy woon tans op Malmesbury.
 

Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 128 ● ISBN 9780624092919 ● Размер файла 0.2 MB ● издатель Tafelberg ● опубликованный 2021 ● Издание 1 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 8222470 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

58 292 Электронные книги в этой категории