Kids under 11 Years SupportCatalogChildren BooksStory BooksLecture / FairytalesPre-School AgeKids under 11 YearsKids over 12 YearsBiographiesNon-Fiction StorybookPlay / Learning58,181 Ebooks in this category Pieter van der Lugt: Slim vang … die grap! Hier is nog sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens die wenresep van die eerste titel (Hoe meer haas, hoe minder wortels, 2014), en volgens onderwerpe bymekaar geplaas. Ver … EPUB Afrikaans Adobe DRM €4.99 François Bloemhof: Die Speletjie Wouter is baie bekommerd. Hy moes nooit die speletjie van meneer Grimbeek se rekenaar afgelaai het nie, want noudat dit begin het, kan dit nie gestop word nie, en as dit eers jou naam het . . . Ieman … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Leon Van Nierop: Ratels Ratels is ’n somerskool op ’n wildsplaas waar ’n groep jongmense, uit alle lae van die samelewing, bymekaarkom om oor hulself, die lewe en die natuur te leer. Dit raak aan alledaagse dinge soos korru … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Middernag en ander spokerige stories Hoekom wil Carla se ma haar nie glo oor die meisie agter haar kamerdeur nie? En wat maak juffrou Elizabeth, van sy nuwe skool, in Arnold-hulle se spens in die middel van die nag? Hoe kan ’n skoolbuss … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Dihanna Taute: ‘n Blonde bom Lehandi se matriekjaar begin slegter as ’n rugbywedstryd wat uitgereën het. Haar ma is verloof aan haar aartsvyand se pa en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. Is matriek nie veronderst … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Elizabeth Wasserman: Anna Atoom en die digitale draak Dis somervakansie en tyd vir Darius om op Mon Petit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Ida Strydom: Louisa en ek en die Celeb Louise voel desperaat oor haar voorkoms. Sy dink dis tyd dat sy iets aan haarself moet doen, maar haar ma dink die enigste skoonheidsmiddel wat ‘n mens nodig het is ‘n goeie koekie seep. Hoe nou gem … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Rouxnette Meiring: Kraak In 2065, na vele natuurrampe, rig geo-ingenieurs ‘n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word //Hui !Gaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; krake in die koepel, maar ook sypel daar in die ultrager … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Theunis Krogh: Keurboslaan #9 Wanneer Riek en sy vriende lughawe toe gaan om vir Josef, wat terugkeer van Engeland, te gaan oplaai, loop hulle hulle vas in ’n avontuur. Hulle red twee Britse vlieëniers van ’n oproerige skare. Rie … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Verna Vels: Liewe Heksie se groot omnibus 41 stories in een omnibus! Hierdie groot omnibus sluit al die oorspronklike Liewe Heksie-stories in wat in die eerste Liewe Heksie-omnibus (2002) en Liewe Heksie en die rekenaar (1999) vervat is. Lie … EPUB Afrikaans Adobe DRM €14.99 Next page >>> 0 0 Checkout 0,00 × × × Change user language × ArabicGermanEnglishSpanishFrenchHindiIndonesianItalianMalayDutchPolishPortugueseRomanianRussianSwedishThaiTurkishUkrainianVietnameseChineseInternational Modal ×