Christien Neser 
Absoluut Einstein [EPUB ebook] 

Support

Die outistiese Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) is in Absoluut Einstein in Gr 9, met Matriek-IT onder die knie. In sy nuwe skool moet Dylicia ’n ogie oor hom hou. Sy’s die enigste meisie in die skool se Robotika-groep, wat vir die Grottobot Fest ’n robot bou en programmeer. Die Vuilhonde en Micha stamp eers koppe, maar Micha en Bees vorm ’n onwaarskynlike vriendskap, en gou lyk dit vir Dylicia asof die groep seuns, Micha inkluis, haar nie meer nodig het nie. 

€7.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Christien Neser is ’n spraakterapeut van Bryanston, Johannesburg.  Sy het haar eerste boek,  Kondensmelk (Lapa) in 2009 gepubliseer. Dit was die begin van die gewilde Elle-reeks. Jeugboeke wat by Tafelberg verskyn het, is Amper Einstein (2013) en Pienk is nie vir sissies nie (2017). 
 

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 160 ● ISBN 9780624090410 ● Dateigröße 0.3 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7529594 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

79.566 Ebooks in dieser Kategorie