Dawn Brower 
Nuwejaar Openbaring [EPUB ebook] 

Support

Welkom by die dorp Kismetbaai waar towery en die noodlot “n manier van lewe is…
Nash King is sy hele lewe lank lief vir Leilia Strange. Ongelukkig het hy van kleins af na die rol van beste vriend verwys. Op die randjie van die nuwe jaar het hy besluit om haar te vertel hoe hy voel. Dit is “n risiko wat “n wig vir ewig deur hulle kan druk. Sal Nash en Leilia liefde vind? Die noodlot is wispelturig en dinge in Kismetbaai verloop nie altyd soos beplan nie…

€0.96
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071582336 ● Übersetzer Bianca Bunge ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2020 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8049310 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

295.706 Ebooks in dieser Kategorie