Welkom by die dorp Kismetbaai waar towery en die noodlot ”n manier van lewe is…
Nash King is sy hele lewe lank lief vir Leilia Strange. Ongelukkig het hy van kleins af na die rol van beste vriend verwys. Op die randjie van die nuwe jaar het hy besluit om haar te vertel hoe hy voel. Dit is ”n risiko wat ”n wig vir ewig deur hulle kan druk. Sal Nash en Leilia liefde vind? Die noodlot is wispelturig en dinge in Kismetbaai verloop nie altyd soos beplan nie…
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● ISBN 9781071582336 ● Översättare Bianca Bunge ● Utgivare Babelcube Inc. ● Publicerad 2020 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 8049310 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare