Dawn Brower 
Nuwejaar Openbaring [EPUB ebook] 

Support

Welkom by die dorp Kismetbaai waar towery en die noodlot  »n manier van lewe is…
Nash King is sy hele lewe lank lief vir Leilia Strange. Ongelukkig het hy van kleins af na die rol van beste vriend verwys. Op die randjie van die nuwe jaar het hy besluit om haar te vertel hoe hy voel. Dit is  »n risiko wat  »n wig vir ewig deur hulle kan druk. Sal Nash en Leilia liefde vind? Die noodlot is wispelturig en dinge in Kismetbaai verloop nie altyd soos beplan nie…

€0.96
méthodes de payement
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071582336 ● Traducteur Bianca Bunge ● Maison d’édition Babelcube Inc. ● Publié 2020 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 8049310 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

295 881 Ebooks dans cette catégorie