Elsa Winckler 
’n Belofte vir Bippie [EPUB ebook] 

Support

Bippie Snyman se pad word onderbreek met ’n onbeplande swangerskap, en sy moet groot besluite neem. Sy maak ’n belofte teenoor die Here – sy sal nie weer ’n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Dan word Riekert Tredoux skielik deel van haar lewe wanneer hy die huis oorkant die straat begin restoureer. Die swanger rooikop het Riekert se oog gevang die eerste keer toe hy haar sien, maar hy kan nie vir Bippie en haar baba die toekoms bied wat hulle verdien nie. Trou is nie deel van sy toekomsplanne nie. Sy eie ma het hom verwerp, hy kan nie weer so seer kry nie. Sal Bippie haar belofte gestand kan doen? En hoekom is die enigste man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux? Nog ’n heerlike verhaal uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner Elsa Winckler, en die tweede in die Mc Gregor reeks, na ’n Brief vir Reina.

€9.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al ’n ATKV-Woordveertjie gewen en is die skrywer van ’n Liedjie vir Anine, asook ’n Brief vir Reina. ’n Belofte vir Bippie is die tweede in haar drieluik-reeks wat op Mc Gregor afspeel.

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 256 ● ISBN 9780796321466 ● Dateigröße 0.4 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2019 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7025868 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

769.864 Ebooks in dieser Kategorie