Elsa Winckler 
‘n Belofte vir Bippie [EPUB ebook] 

поддержка

Bippie Snyman se pad word onderbreek met ‘n onbeplande swangerskap, en sy moet groot besluite neem. Sy maak ‘n belofte teenoor die Here — sy sal nie weer ‘n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Dan word Riekert Tredoux skielik deel van haar lewe wanneer hy die huis oorkant die straat begin restoureer. Die swanger rooikop het Riekert se oog gevang die eerste keer toe hy haar sien, maar hy kan nie vir Bippie en haar baba die toekoms bied wat hulle verdien nie. Trou is nie deel van sy toekomsplanne nie. Sy eie ma het hom verwerp, hy kan nie weer so seer kry nie. Sal Bippie haar belofte gestand kan doen? En hoekom is die enigste man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux? Nog ‘n heerlike verhaal uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner Elsa Winckler, en die tweede in die Mc Gregor reeks, na ‘n Brief vir Reina.

€9.99
Способы оплаты

Об авторе

Elsa Winckler is ‘n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al ‘n ATKV-Woordveertjie gewen en is die skrywer van ‘n Liedjie vir Anine, asook ‘n Brief vir Reina. ‘n Belofte vir Bippie is die tweede in haar drieluik-reeks wat op Mc Gregor afspeel.

Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 256 ● ISBN 9780796321466 ● Размер файла 0.4 MB ● издатель Lux Verbi ● опубликованный 2019 ● Издание 1 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 7025868 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

780 327 Электронные книги в этой категории