Elsa Winckler 
‘n Belofte vir Bippie [EPUB ebook] 

Sokongan

Bippie Snyman se pad word onderbreek met ‘n onbeplande swangerskap, en sy moet groot besluite neem. Sy maak ‘n belofte teenoor die Here – sy sal nie weer ‘n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Dan word Riekert Tredoux skielik deel van haar lewe wanneer hy die huis oorkant die straat begin restoureer. Die swanger rooikop het Riekert se oog gevang die eerste keer toe hy haar sien, maar hy kan nie vir Bippie en haar baba die toekoms bied wat hulle verdien nie. Trou is nie deel van sy toekomsplanne nie. Sy eie ma het hom verwerp, hy kan nie weer so seer kry nie. Sal Bippie haar belofte gestand kan doen? En hoekom is die enigste man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux? Nog ‘n heerlike verhaal uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner Elsa Winckler, en die tweede in die Mc Gregor reeks, na ‘n Brief vir Reina.

€9.99
cara bayaran

Mengenai Pengarang

Elsa Winckler is ‘n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al ‘n ATKV-Woordveertjie gewen en is die skrywer van ‘n Liedjie vir Anine, asook ‘n Brief vir Reina. ‘n Belofte vir Bippie is die tweede in haar drieluik-reeks wat op Mc Gregor afspeel.

Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi PERCUMA!
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 256 ● ISBN 9780796321466 ● Saiz fail 0.4 MB ● Penerbit Lux Verbi ● Diterbitkan 2019 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 7025868 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

780,327 Ebooks dalam kategori ini