Francois Keyser 
Die Besoeker [EPUB ebook] 

Support
Agterblad :

Welkom in die wereld van “Die Woudties”

“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.

In hierdie boek maak “n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle hom glo?

Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.

Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op Face Book by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

€3.06
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071507490 ● Übersetzer Elrika Keyser ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2019 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 7198730 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.826.607 Ebooks in dieser Kategorie

Keine Ergebnisse