Agterblad :
Welkom in die wereld van “Die Woudties”
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
In hierdie boek maak ”n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle hom glo?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op Face Book by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071507490 ● Translator Elrika Keyser ● Publisher Babelcube Inc. ● Published 2019 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 7198730 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader