Agterblad :
Welkom in die wereld van “Die Woudties”
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
In hierdie boek maak »n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle hom glo?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op Face Book by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781071507490 ● Traductor Elrika Keyser ● Editorial Babelcube Inc. ● Publicado 2019 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 7198730 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM