Ivor Swartz 
Die verlore seun vannie Gaatjie [EPUB ebook] 

Support

‚Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie.‘ Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw,  ’n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle selfaangestelde’oppasser‘, terroriseer die gesin. Een aand besluit Ivor hy kan net nie meer nie. Hy en sy vriend neem ’n vreeslike besluit wat sy lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.  

€11.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Ivor Swarz is gebore en het skoolgegaan in Grabouw. Hy behaal sy honneursgraad in teologie by UP in 2019. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig en bly in Constantiapark, Pretoria. Hy is getroud met Nadine. Ivor is deel van #imagine se beplanningskomittee, het ’n blog en skryf vir ekerk. Hy hou van boetiekbier en aweregse klere. 

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 208 ● ISBN 9780796322197 ● Dateigröße 0.2 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7524110 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

140.115 Ebooks in dieser Kategorie