Ivor Swartz 
Die verlore seun vannie Gaatjie [EPUB ebook] 

Wsparcie

’Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie.’ Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw,  'n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle selfaangestelde’oppasser’, terroriseer die gesin. Een aand besluit Ivor hy kan net nie meer nie. Hy en sy vriend neem 'n vreeslike besluit wat sy lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.  

€10.99
Metody Płatności

O autorze

Ivor Swarz is gebore en het skoolgegaan in Grabouw. Hy behaal sy honneursgraad in teologie by UP in 2019. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig en bly in Constantiapark, Pretoria. Hy is getroud met Nadine. Ivor is deel van #imagine se beplanningskomittee, het 'n blog en skryf vir ekerk. Hy hou van boetiekbier en aweregse klere. 

Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 208 ● ISBN 9780796322197 ● Rozmiar pliku 0.2 MB ● Wydawca Lux Verbi ● Opublikowany 2020 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7524110 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

137 321 Ebooki w tej kategorii