Jaco Jacobs 
Ek’s mal oor jou (en Whimpy milkshake) [EPUB ebook] 

Support

Dis verby tussen my en Alex Swart. So verby soos Britney Spears se loopbaan. So verby soos die 80“s. So verby soos Friends en Seinfeld en Prison Break. So verby soos die Anglo-flippen-Boereoorlog. Want Alex was die ou van my drome. Ek was mal oor sy band en oor die liedjies wat hy spesiaal vir my geskryf het. En hy kon boonop soen soos ’n droom. Maar ongelukkig het ek uitgevind ek is nie die enigste een wat hy deesdae soen nie …

€1.90
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 10 ● ISBN 9780799357929 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2013 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5205976 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

92.363 Ebooks in dieser Kategorie