Dis verby tussen my en Alex Swart. So verby soos Britney Spears se loopbaan. So verby soos die 80”s. So verby soos Friends en Seinfeld en Prison Break. So verby soos die Anglo-flippen-Boereoorlog. Want Alex was die ou van my drome. Ek was mal oor sy band en oor die liedjies wat hy spesiaal vir my geskryf het. En hy kon boonop soen soos ’n droom. Maar ongelukkig het ek uitgevind ek is nie die enigste een wat hy deesdae soen nie …
Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 10 ● ISBN 9780799357929 ● Yayımcı LAPA Uitgewers ● Yayınlanan 2013 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 5205976 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir