Dis verby tussen my en Alex Swart. So verby soos Britney Spears se loopbaan. So verby soos die 80 »s. So verby soos Friends en Seinfeld en Prison Break. So verby soos die Anglo-flippen-Boereoorlog. Want Alex was die ou van my drome. Ek was mal oor sy band en oor die liedjies wat hy spesiaal vir my geskryf het. En hy kon boonop soen soos ’n droom. Maar ongelukkig het ek uitgevind ek is nie die enigste een wat hy deesdae soen nie …
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 10 ● ISBN 9780799357929 ● Maison d’édition LAPA Uitgewers ● Publié 2013 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 5205976 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM