Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie “n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in “n nagmerrie gaan ontaard”¦.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 76 ● ISBN 9780799360950 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2013 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5206034 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie