Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ”n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ”n nagmerrie gaan ontaard”¦.
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 76 ● ISBN 9780799360950 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2013 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 5206034 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM