Jaco Jacobs 
Gevaarlike lopies [EPUB ebook] 

поддержка

Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie »n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in »n nagmerrie gaan ontaard”¦.

€8.66
Способы оплаты
Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 76 ● ISBN 9780799360950 ● издатель LAPA Uitgewers ● опубликованный 2013 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 5206034 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

4 923 383 Электронные книги в этой категории