Alhoewel geskenke, familie, kos en musiek “n prettige manier is om Kersfees te vier, gaan dit eintlik oor “n klein baba wat lank, lank gelede gebore was. Hierdie baba was nie “n gewone kind nie. Hy was en is God se enigste Seun. Hy wil ook in jou hart gebore word, sodat jy Sy Vader en ons skepper, God, kan ken. En so kan jy die ewigheid saam met Hom deurbring op “n pragtige plek met die naam Hemel. Dit is die ware verhaal van Sy geboorte, gevind in Lukas hoofstuk 2 van die Bybel.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667417868 ● Übersetzer Bianca Bunge ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2021 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8264436 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie