Linda Henderson 
Die Mees Wonderlikste Kersfees [EPUB ebook] 

Support

Alhoewel geskenke, familie, kos en musiek  »n prettige manier is om Kersfees te vier, gaan dit eintlik oor  »n klein baba wat lank, lank gelede gebore was. Hierdie baba was nie  »n gewone kind nie. Hy was en is God se enigste Seun. Hy wil ook in jou hart gebore word, sodat jy Sy Vader en ons skepper, God, kan ken. En so kan jy die ewigheid saam met Hom deurbring op  »n pragtige plek met die naam Hemel. Dit is die ware verhaal van Sy geboorte, gevind in Lukas hoofstuk 2 van die Bybel. 

€2.88
méthodes de payement
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667417868 ● Traducteur Bianca Bunge ● Maison d’édition Babelcube Inc. ● Publié 2021 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 8264436 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

12 748 Ebooks dans cette catégorie