Alhoewel geskenke, familie, kos en musiek ”n prettige manier is om Kersfees te vier, gaan dit eintlik oor ”n klein baba wat lank, lank gelede gebore was. Hierdie baba was nie ”n gewone kind nie. Hy was en is God se enigste Seun. Hy wil ook in jou hart gebore word, sodat jy Sy Vader en ons skepper, God, kan ken. En so kan jy die ewigheid saam met Hom deurbring op ”n pragtige plek met die naam Hemel. Dit is die ware verhaal van Sy geboorte, gevind in Lukas hoofstuk 2 van die Bybel.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● ISBN 9781667417868 ● Översättare Bianca Bunge ● Utgivare Babelcube Inc. ● Publicerad 2021 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 8264436 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare