Moeder Bok het “n baba bokkie wat in die laat lente gebore was wat sy ‚Buck‘ genoem het. Ons volg Buck deur sy eerste lewensjaar, wat lente, somer, herfs en winter insluit. Elke seisoen word vergesel van hulle aktiwiteite met pragtige foto“s! Daar is selfs “n verduideliking van wat die veranderinge in die seisoene veroorsaak (vir ouer kinders). Jy sal hierdie innemende hulpbron vir jou kinders se biblioteek wil kry. Dit is ouderdom geskik vir kinders 4-9.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667434353 ● Übersetzer Bianca Bunge ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2022 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8442157 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie