Moeder Bok het »n baba bokkie wat in die laat lente gebore was wat sy ‘Buck’ genoem het. Ons volg Buck deur sy eerste lewensjaar, wat lente, somer, herfs en winter insluit. Elke seisoen word vergesel van hulle aktiwiteite met pragtige foto »s! Daar is selfs »n verduideliking van wat die veranderinge in die seisoene veroorsaak (vir ouer kinders). Jy sal hierdie innemende hulpbron vir jou kinders se biblioteek wil kry. Dit is ouderdom geskik vir kinders 4-9.
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667434353 ● Traducteur Bianca Bunge ● Maison d’édition Babelcube Inc. ● Publié 2022 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 8442157 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM