Moeder Bok het ”n baba bokkie wat in die laat lente gebore was wat sy ‘Buck’ genoem het. Ons volg Buck deur sy eerste lewensjaar, wat lente, somer, herfs en winter insluit. Elke seisoen word vergesel van hulle aktiwiteite met pragtige foto”s! Daar is selfs ”n verduideliking van wat die veranderinge in die seisoene veroorsaak (vir ouer kinders). Jy sal hierdie innemende hulpbron vir jou kinders se biblioteek wil kry. Dit is ouderdom geskik vir kinders 4-9.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781667434353 ● 翻译者 Bianca Bunge ● 出版者 Babelcube Inc. ● 发布时间 2022 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8442157 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器