Marsha Casper Cook 
Ek wens ek was “n sjokolade brownie [EPUB ebook] 

Support
Cover von Marsha Casper Cook: Ek wens ek was ''n sjokolade brownie (ePUB)

Chippy is nie gelukkig met wie hy is nie en wil “n sjokolade brownie wees. Met hulp van sy onderwyseres, mev. Chipster, besef hy dat hy gelukkig kan wees met wie hy is, as hy in homself glo. Kinders sal nie net verband hou met wat met Chippy gebeur het nie, hulle sal bly wees as hulle sien hoe hartseer Chippy gelukkig word om homself te wees. Hierdie is “n hartroerende storieboek vir vroeë lesers, vir hardop lees by die huis, en as “n slaaptydstorie. Selfagting is baie belangrik, maak nie saak watter ouderdom hulle is nie. Kinders sal leer sonder om te voel dit is “n boodskap.
Dit is “n wonderlike boek vir grootouers om op hul boekrak te hê sodat hulle tyd saam kan spandeer om te lees.
As jy ook die oudioboek kry, sal kinders daarvan hou om die woorde te hoor terwyl hulle lees.

€4.23
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667437545 ● Übersetzer Juliet Perie ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2022 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8621004 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

92.730 Ebooks in dieser Kategorie