Chippy is nie gelukkig met wie hy is nie en wil »n sjokolade brownie wees. Met hulp van sy onderwyseres, mev. Chipster, besef hy dat hy gelukkig kan wees met wie hy is, as hy in homself glo. Kinders sal nie net verband hou met wat met Chippy gebeur het nie, hulle sal bly wees as hulle sien hoe hartseer Chippy gelukkig word om homself te wees. Hierdie is »n hartroerende storieboek vir vroeë lesers, vir hardop lees by die huis, en as »n slaaptydstorie. Selfagting is baie belangrik, maak nie saak watter ouderdom hulle is nie. Kinders sal leer sonder om te voel dit is »n boodskap.
Dit is »n wonderlike boek vir grootouers om op hul boekrak te hê sodat hulle tyd saam kan spandeer om te lees.
As jy ook die oudioboek kry, sal kinders daarvan hou om die woorde te hoor terwyl hulle lees.
Marsha Casper Cook
Ek wens ek was »n sjokolade brownie [EPUB ebook]
Ek wens ek was »n sjokolade brownie [EPUB ebook]
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781667437545 ● Traductor Juliet Perie ● Editorial Babelcube Inc. ● Publicado 2022 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 8621004 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM