Marsha Casper Cook 
Ek wens ek was ”n sjokolade brownie [EPUB ebook] 

Apoio
Capa do Marsha Casper Cook: Ek wens ek was ''n sjokolade brownie (ePUB)

Chippy is nie gelukkig met wie hy is nie en wil ”n sjokolade brownie wees. Met hulp van sy onderwyseres, mev. Chipster, besef hy dat hy gelukkig kan wees met wie hy is, as hy in homself glo. Kinders sal nie net verband hou met wat met Chippy gebeur het nie, hulle sal bly wees as hulle sien hoe hartseer Chippy gelukkig word om homself te wees. Hierdie is ”n hartroerende storieboek vir vroeë lesers, vir hardop lees by die huis, en as ”n slaaptydstorie. Selfagting is baie belangrik, maak nie saak watter ouderdom hulle is nie. Kinders sal leer sonder om te voel dit is ”n boodskap.
Dit is ”n wonderlike boek vir grootouers om op hul boekrak te hê sodat hulle tyd saam kan spandeer om te lees.
As jy ook die oudioboek kry, sal kinders daarvan hou om die woorde te hoor terwyl hulle lees.

€4.23
Métodos de Pagamento
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781667437545 ● Tradutor Juliet Perie ● Editora Babelcube Inc. ● Publicado 2022 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 8621004 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

92.040 Ebooks nesta categoria