Susan Coetzer 
Bruistablette vir die lewe [EPUB ebook] 

Support

Die geliefde skrywer en motiveringspreker Susan Coetzer nooi jou saam op ’n jaar lange geselsreis na groter lewensvreugde, egtheid en diepte in jou lewe as kind van die Here. Met ’n kort boodskap vir elke dag, gebaseer op ’n teksvers en aangevul met ’n gebed, bied Bruistablette vir die lewe inspirasie en hoop aan die moderne vrou. Dit is geskryf met humor, insig en deernis, soos net Susan Coetzer kan. Dit is ’n aansporing om elke dag voluit te leef as gelowige te midde van die opp...

mehr lesen
€11.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar roman, Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Die afgelope paar jare maak sy...

mehr lesen
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 384 ● ISBN 9780796320506 ● Dateigröße 0.9 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2018 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 6433321 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

138.013 Ebooks in dieser Kategorie