Susan Coetzer 
Bruistablette vir die lewe [EPUB ebook] 

支持

Die geliefde skrywer en motiveringspreker Susan Coetzer nooi jou saam op ‘n jaar lange geselsreis na groter lewensvreugde, egtheid en diepte in jou lewe as kind van die Here. Met ‘n kort boodskap vir elke dag, gebaseer op ‘n teksvers en aangevul met ‘n gebed, bied Bruistablette vir die lewe inspirasie en hoop aan die moderne vrou. Dit is geskryf met humor, insig en deernis, soos net Susan Coetzer kan. Dit is ‘n aansporing om elke dag voluit te leef as gelowige te midde van die oppe en awwe van ons alledaagse werklikheid.

€12.99
支付方式

关于作者

Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar roman, Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Die afgelope paar jare maak sy naam deur voor hoofsaaklik vrouegehore op te tree. Sy woon in Johannesburg en het een seun en een kleinseun. Bruistablette vir die lewe is haar eerste publikasie by Lux Verbi.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 384 ● ISBN 9780796320506 ● 文件大小 0.9 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2018 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 6433321 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

140,115 此类电子书