Susan Coetzer 
Bruistablette vir die lewe [EPUB ebook] 

Stöd

Die geliefde skrywer en motiveringspreker Susan Coetzer nooi jou saam op ’n jaar lange geselsreis na groter lewensvreugde, egtheid en diepte in jou lewe as kind van die Here. Met ’n kort boodskap vir elke dag, gebaseer op ’n teksvers en aangevul met ’n gebed, bied Bruistablette vir die lewe inspirasie en hoop aan die moderne vrou. Dit is geskryf met humor, insig en deernis, soos net Susan Coetzer kan. Dit is ’n aansporing om elke dag voluit te leef as gelowige te midde van die oppe en awwe van ons alledaagse werklikheid.

€12.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar roman, Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Die afgelope paar jare maak sy naam deur voor hoofsaaklik vrouegehore op te tree. Sy woon in Johannesburg en het een seun en een kleinseun. Bruistablette vir die lewe is haar eerste publikasie by Lux Verbi.

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 384 ● ISBN 9780796320506 ● Filstorlek 0.9 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2018 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 6433321 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

140 115 E-böcker i denna kategori