T. M. Bilderback 
Iemand Red My Lewe Vanaand – ‚N Justice Sekuriteit Kortverhaal [EPUB ebook] 

Support

Hulle staan bekend as die ‚troepe‘ – die beamptes in uniform van Justice Sekuriteit. Hulle het nie die gemaklike, hoogs gepubliseerde poste wat die ander personeellede, in gewone kleredrag het nie – hulle is die mense wat in die agtergrond daagliks gesien kan word by banke, kantoorgeboue, en kleinhandelbesighede, waar hulle ’n veilige omgewing vir kliënte en werkers skep.

Gus Brazzle is een van daardie troepe. Hy is aangestel by ’n winkel wat handel in tweedehandse boeke, musiek en flieks. Gus is omtrent aangeheg aan die personeel van die winkel, en dink aan hulle as sy familie. Hy het selfs die bynaam ‚Teddiebeer‘ gekry, van die vyfjarige dogter van een van die winkel se personeel.

Maar, wanneer ’n ontevrede kliënt, wat voel hy is te na gekom, besluit om wraak te neem, word dinge dodelik. Gus het ’n keuse om te maak … maar sal hy dit betyds kan maak?

€0.99
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 27 ● ISBN 9798348370275 ● Dateigröße 0.2 MB ● Übersetzer Gwendoline Louw ● Verlag Sardis County Sentinel Press ● Erscheinungsjahr 2025 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 10125187 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

767.524 Ebooks in dieser Kategorie