T. M. Bilderback 
Iemand Red My Lewe Vanaand – ’N Justice Sekuriteit Kortverhaal [EPUB ebook] 

Stöd

Hulle staan bekend as die ’troepe’ – die beamptes in uniform van Justice Sekuriteit. Hulle het nie die gemaklike, hoogs gepubliseerde poste wat die ander personeellede, in gewone kleredrag het nie – hulle is die mense wat in die agtergrond daagliks gesien kan word by banke, kantoorgeboue, en kleinhandelbesighede, waar hulle ’n veilige omgewing vir kliënte en werkers skep.

Gus Brazzle is een van daardie troepe. Hy is aangestel by ’n winkel wat handel in tweedehandse boeke, musiek en flieks. Gus is omtrent aangeheg aan die personeel van die winkel, en dink aan hulle as sy familie. Hy het selfs die bynaam ’Teddiebeer’ gekry, van die vyfjarige dogter van een van die winkel se personeel.

Maar, wanneer ’n ontevrede kliënt, wat voel hy is te na gekom, besluit om wraak te neem, word dinge dodelik. Gus het ’n keuse om te maak … maar sal hy dit betyds kan maak?

€0.99
Betalningsmetoder
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 27 ● ISBN 9798348370275 ● Filstorlek 0.2 MB ● Översättare Gwendoline Louw ● Utgivare Sardis County Sentinel Press ● Publicerad 2025 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 10125187 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

767 524 E-böcker i denna kategori