T. M. Bilderback 
Iemand Red My Lewe Vanaand – ‘N Justice Sekuriteit Kortverhaal [EPUB ebook] 

支持

Hulle staan bekend as die ‘troepe’ – die beamptes in uniform van Justice Sekuriteit. Hulle het nie die gemaklike, hoogs gepubliseerde poste wat die ander personeellede, in gewone kleredrag het nie – hulle is die mense wat in die agtergrond daagliks gesien kan word by banke, kantoorgeboue, en kleinhandelbesighede, waar hulle ‘n veilige omgewing vir kliënte en werkers skep.

Gus Brazzle is een van daardie troepe. Hy is aangestel by ‘n winkel wat handel in tweedehandse boeke, musiek en flieks. Gus is omtrent aangeheg aan die personeel van die winkel, en dink aan hulle as sy familie. Hy het selfs die bynaam ‘Teddiebeer’ gekry, van die vyfjarige dogter van een van die winkel se personeel.

Maar, wanneer ‘n ontevrede kliënt, wat voel hy is te na gekom, besluit om wraak te neem, word dinge dodelik. Gus het ‘n keuse om te maak … maar sal hy dit betyds kan maak?

€0.99
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 27 ● ISBN 9798348370275 ● 文件大小 0.2 MB ● 翻译者 Gwendoline Louw ● 出版者 Sardis County Sentinel Press ● 发布时间 2025 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 10125187 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

790,778 此类电子书