Zelda Ackerman 
Eet reg [EPUB ebook] 
Bevry jouself en jou kinders van emosionele eet

Support

Vetsug neem skokwekkend toe. Die oorsaak lê deels by emosionele eet, wat in die kinderjare aangeleer word wanneer ons kos gebruik as beloning of straf, of om liefde te wys. Dié gebruike programmeer ’n kind se brein só dat hy of sy later, in moeilike tye na kos gryp om beter te voel. ‚Eet reg‘ is propvol raad wat jou en jou kinders vir altyd van emosionele eet kan bevry. Voed jou gesin optimaal, leer jou kinders om lekker én gesond te eet, en eet self reg – lewenslank!

€13.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Zelda Ackerman is ’n geregistreerde dieetkundige met ’n passie vir kindervoeding. Sy is ’n gereelde medewerker van ‚Baba en Kleuter‘ en die stigter van Family First Nutrition Pty (Ltd).

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 208 ● ISBN 9780798171281 ● Dateigröße 0.7 MB ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2016 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 5454978 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

21.333 Ebooks in dieser Kategorie