Vetsug neem skokwekkend toe. Die oorsaak lê deels by emosionele eet, wat in die kinderjare aangeleer word wanneer ons kos gebruik as beloning of straf, of om liefde te wys. Dié gebruike programmeer ’n kind se brein só dat hy of sy later, in moeilike tye na kos gryp om beter te voel. ‘Eet reg’ is propvol raad wat jou en jou kinders vir altyd van emosionele eet kan bevry. Voed jou gesin optimaal, leer jou kinders om lekker én gesond te eet, en eet self reg – lewenslank!
关于作者
Zelda Ackerman is ’n geregistreerde dieetkundige met ’n passie vir kindervoeding. Sy is ’n gereelde medewerker van ‘Baba en Kleuter’ en die stigter van Family First Nutrition Pty (Ltd).
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780798171281 ● 文件大小 0.7 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2016 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5454978 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器