Zelda Ackerman 
Eet reg [EPUB ebook] 
Bevry jouself en jou kinders van emosionele eet

Wsparcie
Vetsug neem skokwekkend toe. Die oorsaak lê deels by emosionele eet, wat in die kinderjare aangeleer word wanneer ons kos gebruik as beloning of straf, of om liefde te wys. Dié gebruike programmeer ’n kind se brein só dat hy of sy later, in moeilike tye na kos gryp om beter te voel. 'Eet reg’ is propvol raad wat jou en jou kinders vir altyd van emosionele eet kan bevry. Voed jou gesin optimaal, leer jou kinders om lekker én gesond te eet, en eet self reg – lewenslank!
€13.99
Metody Płatności

O autorze

Zelda Ackerman is ’n geregistreerde dieetkundige met ’n passie vir kindervoeding. Sy is ’n gereelde medewerker van 'Baba en Kleuter’ en die stigter van Family First Nutrition Pty (Ltd).
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 208 ● ISBN 9780798171281 ● Rozmiar pliku 0.7 MB ● Wydawca Human & Rousseau ● Opublikowany 2016 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 5454978 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

19 695 Ebooki w tej kategorii