Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het – alles deur Suid-Afrikaners – is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied ‘n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.
Mengenai Pengarang
George Claassen is ‘n bekroonde wetenskapjoernalis en gereelde artikelskrywer vir die Afrikaanse dagblaaie. Hy is die skrywer van ‘Geloof, bygeloof en ander wensdenkery’ asook medesamesteller van ‘Die groot aanhalingsboek’ en ‘Goed om te weet’. Hy was hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch tussen 1994 en 2001.
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi PERCUMA!
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 408 ● ISBN 9780624063193 ● Saiz fail 1.0 MB ● Penerbit Tafelberg ● Diterbitkan 2014 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 4534347 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM