Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het – alles deur Suid-Afrikaners – is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied ’n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.
Om författaren
George Claassen is ’n bekroonde wetenskapjoernalis en gereelde artikelskrywer vir die Afrikaanse dagblaaie. Hy is die skrywer van ’Geloof, bygeloof en ander wensdenkery’ asook medesamesteller van ’Die groot aanhalingsboek’ en ’Goed om te weet’. Hy was hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch tussen 1994 en 2001.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 408 ● ISBN 9780624063193 ● Filstorlek 1.0 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2014 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4534347 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare